Stellenbosch Universiteitskoor tree op te Hermanus

Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van Suid-Afrika se mees gerekende Jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Hulle het die laaste 82 jaar hulle merk gemaak en het oor die wereld die laaste paar jaar as Wenners by internasionale koorkompetisies uitgetree.

Datum:- 12 Augustus 2018

Tyd:- 14:30

Prys:- R130.00, Vriende Van Die Kalfiefees: R123.50


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Hermanus ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!



Onder leiding van Andre van der Merwe bereik hou hulle aan om die wereld te betower en is dit `n eer om hulle by die Kalfiefees te he.

Adres:- N G Kerk Onrusrivier, 55 Berg St, Onrus River, Onrus, 7201

GPS Koordinate:- -34.413035,19.169598

Kaartjies is beskikbaar by Computicket


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment