Pieter Koen Familie Piekniek @ Pretoria

Dit is `n goeie 21 jaar sedert Pieter sy eerste album vrygestel en sy toetrede formeel to die Suid Afrikaanse vermaakliksheidbedryf gemaak het. in April 2001 sluit hy as aanbieder van die destydse “Kuskafee” by kykNET aan en sederdien het hy `n laag lys benoemings, `n sak vol toekennings en `n totaal van 8 albums die lig laat sien.

Datum:- 12 Augustus 2018

Tyd:- 10:00 – 17:00

Toegang:- R120.00, R20.00: Kinders 2-12 jaar, Kinders onder 2: Gratis, R20.00: Parkering (SLEGS VIR VERKOOP OP DIE DORP OP DIE DAG)


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in Pretoria Sentraal ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!



Hy sluit in 2002 by die program “Kwela” se veldaanbieder aan, bied die gewilde “Kwela Funnies” aan en is ook vir die afgelope 7 jaar die aanbieder van die gewilde musiekprogram “Jukebox”. Om nog `n jaar in die bedryfte vier wil Pieter graag weer iets spesiaals vir sy ondersteuners en vriende doen. Nou, in sy 5e jaar en vanwee die gewildheid van die piekniek maak ons weer so! Maak jouself solank reg, skryf die datum neer en bespreek sommer nou jou plak vir `n onvergeetlike kuier saam Pieter en sy vriende!

Adres:- H . Skool Langenhoven, 0 Paul Kruger Street, City Central, Pretoria, 0003

GPS Koordinate:- -28.186517,25.733322

Kaartjies is beskikbaar by Computicket


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment